Eric Idle

Eric Idle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 Maart 1943 (1943-03-29)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eric Idle (gebore 29 Maart 1943) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Monty Python and the Holy Grail (1975), Life of Brian (1979), The Meaning of Life (1983), en The Adventures of Baron Munchausen (1988).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search